Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Garden Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camp-weg 36, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Garden Cottage is in 'n rustige tuin in die voorstad Pinelands in Kaapstad geleë en bied gerieflike en basiese selfsorgverblyf wat ideaal is vir paartjies, solo-avonturiers en sakereisigers.

Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n eenplaatstoof en 'n broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Gaste is welkom om van die swembad en braai-area gebruik te maak.

Die kothuis is gerieflik sentraal tot gewilde besienswaardighede, en is net 'n halfuur vanaf Tafelberg, 20 minute vanaf die V&A Waterfront, 20-30 minute na gewilde strande, en 40 minute na die Wynlande. Die kothuis poog om 'n rustige toevlugsoord te bied om gaste te help ontspan van 'n besige dag van besienswaardighede.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emily Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Camp-weg 36, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camp-weg 36, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1ODlkZDNlLWI2ZmMtNDBjMC1iMDJiLTI3YzBkMGIwMmFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 36 Camp Road Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.93281 18.50187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang