Camps Bay Studio Guesthouse
Beskrywing
Studio 3 is die klein van die 3 woonstelle. Dié kompakte oopplan-ateljeewoonstel het lugversorging en slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste, 'n kluis en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n rusbank, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die aparte kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, konveksiemikrogolf, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, glase en kookgerei toegerus. Die leefarea maak op 'n balkon met 'n tafel met sitplek vir 2 gaste en gasbraaigeriewe oop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die woonstelle.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kredietkaartbetalings en tjeks word nie aanvaar nie.
'n Minimum-verblyftydperk van 2 nagte geld.
Die ateljees word 2 keer per week skoongemaak (ekstra skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar).
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Studio 1 is 'n ultra-moderne oopplan-ateljeewoonstel met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste, 'n kluis en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n rusbank, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, konveksiemikrogol, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, glase en kookgerei toegerus. Die leefarea maak op 'n balkon met 'n tafel met sitplek vir 2 gaste, gasbraaigeriewe en 'n gedeeltelike uitsig oor die see en op die berge oop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die woonstelle.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kredietkaartbetalings en tjeks word nie aanvaar nie.
'n Minimum-verblyftydperk van 2 nagte geld.
Die ateljees word 2 keer per week skoongemaak (ekstra skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar).
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Studio 2 is 'n ultra-moderne oopplan-ateljeewoonstel met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste, 'n kluis en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n rusbank, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, konveksiemikrogolf, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, glase en kookgerei toegerus. Die leefarea maak op 'n balkon met 'n tafel met sitplek vir 2 gaste, gasbraaigeriewe en 'n gedeeltelike uitsig oor die see en op die berge oop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die woonstelle.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kredietkaartbetalings en tjeks word nie aanvaar nie.
'n Minimum-verblyftydperk van 2 nagte geld.
Die ateljees word 2 keer per week skoongemaak (ekstra skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar).
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rontree-laan 1B, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang