Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camp Nguni

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bultfontein, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 610 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camp Nguni is 'n wildlodge in die oostelike distrik Victoria Wes, in die Noord-Kaap, op 'n plaas in privaat besit, ongeveer 'n 1 000 hektaar groot. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid, met 'n wonderlike ervaring van wildkyk naby.

Verblyf by Camp Nguni bestaan uit 4 rondawels en 2 luukse eenhede wat grasdakke het en volledig gemeubileer is met 'n tikkie luuksheid. Hierdie eenhede is toegerus met óf 'n koninggrootte-bed óf 'n dubbelbed met 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, 'n elektriese kombers asook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en komplimentêre seep in.

Gaste kan heerlike tradisionele maaltye geniet wat deur die sjef op die perseel voorberei is, en kan ontspan op die tonemeubels op die grasperke, of 'n verfrissende duik in die swembad neem. Vir die avontuurlustiges bied Camp Nguni 'n verskeidenheid doendinge, soos wildritte en boswandelings, bergfietsry asook 4x4-roetes en perdry.

Ervaar pragtige sonsondergange terwyl jy 'n skemerkelkie geniet, en geniet wildkyk waar mens soms kan stop en kyk hoe renosters, wildsbokke of kameelperde hul bene by die watergate rek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Riana R
Saam met lewensmaat
5.0
Regte Karoo gasvryheid en die wilde diere laat mens dadelik vergeet van alles. 'n Ware juweel in die Karoo. Net wat ons nodig gehad het na 'n dag op d...
Sien meer
Jan 2025
Hanchen V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike rustigheid. Ons het heerlik gebly.
Jan 2025
Bea B
Gesin met tieners
5.0
Lekker kos. Lekker geslaap. Selfs saam met 'n renoster en blou wilde beeste gek. Beste oorslaap ooit!
Des 2024
Jean-mari S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerste oornag plek! Ons bly altyd lekker! Ons 3de keer daar.
Des 2024
Michelle W
Saam met lewensmaat
5.0
Love die plek se rustigheid. Hierdie plek sal my beslis weer sien volgende Desember. Hulle ontbyt was ook baie lekker gewees. Love die plek te veel.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bultfontein, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Camp Nguni het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 610
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 610
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bultfontein, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c3a9e040c1f631c0fcc651d23602c15924551a78b68a072e058151692de05528cc3bab26e70c179784fee10ffadbd687887?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610 per nag (plek vir 2) 152 5 1 5 Bultfontein Victoria Wes 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.582916181879 23.32606017588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang