Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cairos Guest House

 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
2-enkelbedkamer met 'n en suite-badkamer in 'n gedeelde selfsorghuis
Vanaf R690
R 690 R 621
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is 'n slaapkamer in huis 2 en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie huis is nie 'n privaat eenheid nie en die gemeenskaplike oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede deel die gebruik van die eetarea en sitarea wat WiFi, 'n TV met DStv en 'n pooltafel insluit. Die eetarea en sitarea word met die ander 3 kamers gedeel. Let asb. dat hierdie eenheid slegs vir kontrakteurs geskik is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is net vir verblyf, ontbytpakkies is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
En suite-enkelkamer in gedeelde selfsorghuis
Vanaf R580
R 580 R 522
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is die kleiner slaapkamer in huis 2 en het 'n lessenaar, driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie huis is nie 'n privaat eenheid nie en die gemeenskaplike oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede deel die gebruik van die eetarea en sitarea wat WiFi, 'n TV met DStv en 'n pooltafel insluit. Die eetarea en sitarea word met die ander 3 kamers gedeel. Let asb. dat hierdie eenheid slegs vir kontrakteurs geskik is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is net vir verblyf, ontbytpakkies is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 6 - Standaard-enkelkamer sonder en suite-badkamer
Vanaf R715
R 715 R 644
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 1 gas en het 'n badkamer met 'n stort. Dit is langs Kamer 7 in die gang. Die badkamer word nie met 'n ander kamer gedeel nie. Die kamer het 1 driekwartbed. Ander kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, verwarmer en 'n waaier in. Die kamer is op die boonste verdieping van die hoofgebou. Die boonste verdieping het ook 'n gemeenskaplike TV-kamer met 'n pooltafel en 'n gemeenskaplike kombuis wat 'n oond, stoof, ketel, mikrogolfoond en 'n yskas het. Die kamer het 'n uitsig oor die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is net vir verblyf, ontbytpakkies is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 4 - Standaard en suite-gesinskamer
Vanaf R935
R 935 R 842
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 3 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Ander kamergeriewe sluit DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, verwarmer, waaier, lessenaar en 'n rusbank in. Die kamer is op die boonste verdieping van die hoofgebou van die gastehuis. Die boonste verdieping het ook 'n gemeenskaplike TV-kamer met 'n pooltafel en 'n gemeenskaplike kombuis wat 'n oond, stoof, ketel, mikrogolfoond en 'n yskas het. Die kamer het 'n uitsig oor die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is net vir verblyf, ontbytpakkies is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 5 - Standaard en suite-tripelkamer
Vanaf R935
R 935 R 842
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het slaapplek vir 3 gaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n driekwartbed. Ander kamergeriewe sluit DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer, waaier en 'n rusbank in. Die kamer is op die boonste verdieping van die hoofgebou. Die boonste verdieping het ook 'n gemeenskaplike TV-kamer met 'n pooltafel en 'n gemeenskaplike kombuis wat 'n oond, stoof, ketel, mikrogolfoond en 'n yskas het. Die kamer het 'n uitsig oor die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is net vir verblyf, ontbytpakkies is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 7 - 2-Enkelbedstandaardkamer
Vanaf R935
R 935 R 842
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n badkamer met 'n stort. Die kamer het 2 driekwartbeddens. Ander kamergeriewe sluit DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, verwarmer, waaier, lessenaar en 'n bank in. Die kamer is op die boonste verdieping van die hoofgebou. Die boonste verdieping het ook 'n gemeenskaplike TV-kamer met 'n pooltafel en 'n gemeenskaplike kombuis wat 'n oond, stoof, ketel, mikrogolfoond en 'n yskas het. Die kamer het 'n uitsig oor die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is net vir verblyf, ontbytpakkies is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 8 - Standaardkamer met 2 enkelbeddens/dubbelbed
Vanaf R935
R 935 R 842
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 2 driekwartbeddens wat ook opgemaak kan word as ' 'n koninggrootte-bed op versoek. 'n Ekstra matras kan ook bygevoeg word. Ander kamergeriewe sluit DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en 'n waaier in. Die kamer is op die boonste verdieping van die hoofgebou. Die boonste verdieping het ook 'n gemeenskaplike TV-kamer met 'n pooltafel en 'n gemeenskaplike kombuis wat 'n oond, stoof, ketel, mikrogolfoond en 'n yskas het.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is net vir verblyf, ontbytpakkies is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 9 - Standaard en suite-dubbelkamer
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 9 is vir 2 gaste geskik en is op die boonste verdieping van die gastehuis se hoofgebou geleë. Die kamer spog met 'n uitsig oor die agtertuin. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, verwarmer, waaier en 'n lessenaar in. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike TV-kamer met 'n pooltafel en 'n kombuis wat met 'n oond, stoof, ketel, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is net vir verblyf, ontbytpakkies is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1 - Selfsorgeenheid vir 5 (kommersiëel)
Vanaf R1 870
R 1 870 R 1 683
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 is 'n selfsorg-tweeslaapkamereenheid op die onderste verdieping van die hoofgebou. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en daar is 3 enkelbeddens in die deerde slaapkamer. Gaste in hierdie 2 kamers deel 1 badkamer met 'n bad, stort en 'n aparte toilet het. Die oopplan-kombuis is grens aan 'n eet- en sitarea met DStv. Die eenheid is geskik vir kontrakteurs wat lang- of korttermynverblyf soek. Dit is ook naby die braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is net vir verblyf, ontbytpakkies is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Huis 1 - Drieslaapkamer-selfsorgeenheid (slaapplek vir 5)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Huis 1 is 'n drieslaapkamer-selfsorgeenheid op die boonste verdieping van die hoofgebou. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste in hierdie kamers deel die badkamer met 'n toilet, bad, stort en 'n wasbak. Die eetarea en sitarea het 'n TV met DStv. Die eenhei het sy eie ingang, kombuisarea en bied uitsigte oor die venue en tuinarea.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is net vir verblyf, ontbytpakkies is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2 - Eenslaapkamer-selfsorgeenheid
Vanaf R730
R 730 R 657
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is langs die hoofgebou. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe het. Daar is 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV met DStv. Daar is 'n klein binnehof buite die eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is net vir verblyf, ontbytpakkies is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1B - Selfsorgeenheid
Vanaf R825
R 825 R 743
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n lessenaar. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n buite-ingang en 'n motorafdak naby die eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Die tariewe is net vir verblyf, ontbytpakkies is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 3 - Eenslaapkamer-selfsorgeenheid
Vanaf R855
R 855 R 770
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is op die grondverdieping van die hoofgebou. Die slaapkamer het 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV met DStv. Die eenheid het 'n privaat binnehof.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Die tariewe is net vir verblyf, ontbytpakkies is beskikbaar teen ’n ekstra koste.
Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R690
R 690 R 621
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anniestraat 45, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21a0c41f2f2b84151af283d44e023ac28a1775886088f9e8c9e5f5b2a88d06ef9dfc4a42abf87a3a8f4507751c1b035bce93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R621 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 45 Annie Road Riverview AH 1042 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.84837 29.255534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang