C Melody Selfsorg Eenhede
Beskrywing
Dolfyn is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-ontwerp. Die eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis. Die kombuis het 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die slaapkamer het 1 dubbelbed en die badkamer beskik oor 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n TV met OVHD-kanale. Gaste kan hul eie DStv saambring. Op die balkon is daar 'n buitebraai met 'n see-uitsig. Beddegoed, kombuistoerusting, koffie, tee, suiker, seep en badhanddoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Respek asseblief die bure. Indien enige klagtes ontvang word, sal gaste onmiddellik moet ontruim en alle gelde verbeur.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef. Enige skade wat die depositobedrag oorskry, sal vir die gas se eie rekening wees en moet binne 24 uur na ontvangs van die rekening betaal word.
'n Skoonmaakfooi sal gehef word indien 'n groot hoeveelheid skottelgoed oorbly of as die woonstel in 'n baie slegte toestand gelaat word, uitgesluit gereelde wasgoed en skoonmaak van oppervlaktes en vloere.
Indien alles in orde is, sal die deposito binne 1 week via EFT terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Seester is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-ontwerp. Die eenheid het 1 slaapkamer, 1 slaapkamer/leefarea, 1 badkamer en 'n kombuis. Die kombuis het 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die slaapkamer het 1 dubbelbed. Die slaapkamer/leefarea het 'n stapelbed met 2 enkelbeddens, die boonste deel is net geskik vir 'n kind, en nog 'n aparte enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n TV met OVHD-kanale, 'n binnebraai en 'n privaat ingang. Gaste kan hul eie DStv saambring. Beddegoed, kombuistoerusting, koffie, tee, suiker, seep en badhanddoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Respek asseblief die bure. Indien enige klagtes ontvang word, sal gaste onmiddellik moet ontruim en alle gelde verbeur.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef. Enige skade wat die depositobedrag oorskry, sal vir die gas se eie rekening wees en moet binne 24 uur na ontvangs van die rekening betaal word.
'n Skoonmaakfooi sal gehef word indien 'n groot hoeveelheid skottelgoed oorbly of as die woonstel in 'n baie slegte toestand gelaat word, uitgesluit gereelde wasgoed en skoonmaak van oppervlaktes en vloere.
Indien alles in orde is, sal die deposito binne 1 week via EFT terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Makrielstraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang