Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bydistrand

Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Mei 2025 tot 31 Aug 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Bydistrand is in Stilbaai geleë en is 'n vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of 'n groep vriende. Lappiesbaaistrand is net 100 m van die eiendom af.

Dié huis bied 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die ander slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en 'n stapelbed. Boonop is daar 'n enkelbed in die sitarea. Daar is 2 badkamers wat óf toegerus is met 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die sitkamer beskik oor gemaklike stoele, 'n etenstafel en 'n TV.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan en swem in. Boonop is die Blombos Argeologiemuseum net 4,5 km vanaf die eiendom.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Tripelstapelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stalin K
5.0
Dit was baie lekker om daar vakansie te hou. Ons het dit baie geniet. Naby die see. Veilig en gerieflik. Plekkie is groot en alles is daar vir 'n lekk...
Sien meer
Aug 2024
Mario T
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Ek het baie lekker gekuier met my gesin.
Jun 2024
Craig K
Gesin met tieners
5.0
Rustig en heerlik om te rus. Dus veilig, rustig en 100m van die strand.
Jan 2024
Angelique W
Gesin met klein kinders
4.8
Amazing. We highly recommend the Bydistrand accommodation. It's a home away from home. It's literally Bydistrand; it's a 5-minute walk ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Colin R
Saam met lewensmaat
4.6
Suited our purpose for being in Still Bay very well. As a place to put your head down overnight while day-tripping in the surrounding a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofweg 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bydistrand het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 120
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 120
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe63d5f2c2460cde2d13ab8a90eed8b2f87224b3dea0b592a2a77b99ed2ef4f8521bc74d97d6f008d1d819237fef7e334212b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 7) 14 5 1 5 5 Main Road Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.372254449477 21.427550698434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang