Buttons Xtenda
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R150.00 per bespreking
Prys sluit in
- Slegs verblyf
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Maaltye word op versoek voorberei en volgens vereistes geprys.
Aandete, ontbyt en wegneem-middagete is ook beskikbaar.
Parkeerplek is vir motors en trokke wat tot 4 ton weeg op die perseel beskikbaar. Voertuie wat groter as dit is parkeer buite die perseel langs die pad.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet met aankoms betaal word.
'n Eenmalige, nie-terugbetaalbare skoonmaak- en ontsmettingsfooi van R150 per bespreking is by die tarief ingesluit.
Die inkloktyd is streng tussen 14:00 en 20:00. Indien gaste nie gedurende hierdie tyd kan inklok nie, moet hulle die bestuur in kennis stel om 'n laat-inklokfooi van R100 te vermy.
Uitkloktyd is streng om 10:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louw Wepenerstraat 8, Heuwelkruin, Despatch, 6220, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang