BushBaby Cabin
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R380.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Braaitoerusting:
- Die braaitoerusting is in 'n swart krat aan die linkerkant van die buitestoorkas. Die slot se sleutel is deel van die stel sleutels in die sluitkassie.
- Bring asb. jou eie vuurmaakhout.
- Moet asb. nie enige vure sonder toesig laat nie, aangesien die eenheid in die bos is.
Kaggel:
- Bring asb. jou eie vuurmaakhout.
- Die kaggel is baie effektief. Moet sus nie 'n enorme vuur maak nie en gebruik maksimum 5 stukke hout op 'n slag. Moet egter nie die vuur sonder toesig laat nie en maak seker daar is voldoende ventilasie.
- Plaas asb. die vuurskerm voor die opening saans.
Die bos:
- Daar is 'n goeie kans dat gaste 'n paar spinnekoppe en geitjies sal sien. Bly op die voetpaadjies, want daar kan slange wees.
Swem:
- Gaste kan in die gemeenskaplike swembad en in die strandmeer swem. Gaste moenie in die see swem nie, want daar is sterk strome.
Gasgeiser en gasstoof:
- Die gasgeiser en gasstoof werk al is daar beurtkrag. Maak asb. seker dat die gas afgeskakel is wanneer dit nie gebruik word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meerenbosch 24, Middlevlei Landgoed, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang