Bukela Game Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse Koningsuite
- Alle maaltye en 2 wildritte is ingesluit.
- Luukse Koning- of 2-Enkelbedsuite
- Alle maaltye en 2 wildritte is ingesluit.
- Luukse Safaritent
- Alle maaltye en 2 wildritte is ingesluit.
Huisreëls
Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
'n Bewaringsfooi word op gaste se rekening gevoeg en moet met vertrek betaal word.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karel Landman-weg R342, Amakhala Wildreservaat, 62 km vanaf Paterson, 6139, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang