Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Suite

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat 279, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brooklyn Suite bied oornagverblyf en is sentraal geleë in 'n veilige kompleks naby die Universiteit van Pretoria en meeste ambassades. Hierdie verblyf beslaan die eerste vlak van die eienaar se huis, maar gaste het volledige privaatheid.

Dié verblyf bied gaste 2 en suite-gastekamers wat die gebruik deel van 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié gemeenskaplike area sluit 'n sitkamer met 'n TV in.

Die Oos-kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die Wes-kamer het 'n koningingrootte-bed. Albei kamers het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. The West Room het sy eie koffiestasie met 'n yskassie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andrew E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil en baie netjies! Pragtige blyplek, vriendelike diens. Baie veilige area. Probeer hierdie gerus!
Feb 2025
Jaco V
Gesin met tieners
5.0
Ruim, netjies, toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n selfbedien eenheid. Wow! Die vriendelikste en hulpvaardigste gasheer en dame. Die eenheid ...
Sien meer
Jan 2025
Nate M
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, adequately maintained and ventilated. Beautiful art pieces. Absolutely delightful. Would definitely recommend!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Mark V
Gesin met tieners
5.0
Fantastic! Fantastic accommodation. Rooms are amazing. Very safe gated neighbourhood. We will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Hardu P
Besigheidsreis
5.0
Netjies en modern, naby aan winkelsentrums. Baie goeie ligging, naby aan Brooklyn Mall. Kamer was baie netjies en modern met die nodige geriewe vir 'n...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Olivierstraat 279, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn Suite het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat 279, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4ed10759c4a93817233d2832453a60742d4691f51fcb3d2e8852923e4a54e477f2b6d1df15ad91112cf61673446d671e0ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 279 Olivier Street Brooklyn 0075 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.771577720715 28.241664555677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang