Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bronze Grove Farm and Chalets

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R324, North Station Plaas, Erfdeel 0, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bronze Grove Farm and Chalets is op 'n werkende plaas geleë aan die voetheuwels van die Langeberge bergreeks en sluit 'n deel van die bekende Tradouwpas in en is 3 km vanaf die bekoorlike dorpie Barrydale.

Verblyf word gebied in verskeie selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die eenhede is elkeen individueel gemeubileer met en suite-badkamers. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het sy eie kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n leefarea met sitplek en binnenshuise kaggels wat bydra tot die atmosfeer wat hierdie eiendom bied.

Die eenhede het elkeen hul eie patio's met sitplek en 'n ingeboude braai, en spog met uitsigte.

Dié plaas konsentreer op olywe en oes en produseer ekstra suiwer koudgeparste olyfolie en gebottelde olywe. Daar is ook 'n paar diere wat op sig gesien kan word, wat sebras en verskeie wildsbokke insluit wat vrylik rondloop.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sarah S
Gesin met tieners
5.0
Great value for money, charming cottage. We really enjoyed staying here. Lovely swimming in the dam and nearby Tradouw Pools. Very clos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Amanda L
Gesin met tieners
5.0
Natuur verwondering. Die uitsig en diere was 'n absolute beste. Ons is natuurliefhebbers en hierdie was 'n fantastiese plek om dit alles te geniet.
Des 2024
Jenna O
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil, relaxing and a well equipped self-catering cottage. It was absolutely beautiful. Clean accommodation with incredible views an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Dawie B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige en rustige plek, sal weer daar bly! Die beste van al die slaapplekke. Rustig. Ons het vuur gemaak in die kaggel. Pragtige plek.
Aug 2024
Fred V
Saam met vriende
4.8
Rustige verblyf naby aan die Barrydale. Baie lekker gebly, naby aan die dorp en 'n pragtige omgewing.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R324, North Station Plaas, Erfdeel 0, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bronze Grove Farm and Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R324, North Station Plaas, Erfdeel 0, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e214ccc78d5c675095e0f43cd506fb56e10b9359d73685b37893b3292962cbe7011414c8874abb44f97a1125ea3a0d7f02d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 R324 North Station Farm, portion 0 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927227591764 20.713219755894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang