Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton on Sea Cottages

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2025 tot 1 Mei 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CR Swart-rylaan 242, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 480 R1 184 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Brenton on Sea Cottages is aan die skilderagtige Tuinroete-kuslyn geleë en skuil tussen die Indiese Oseaan en die heuwels van die Westelike Hoof van Knysna se riviermonding, 16 km se ry vanaf Knysna.

Verblyf bestaan uit chalets wat onderskeidelik tussen 2 tot 3 gaste en 4 tot 6 gaste kan akkommodeer, wat dit ideaal maak vir gesinne en vriende. Hierdie goed ingerigte grasdak-chalets bestaan uit slaapkamers wat met dubbelbeddens of enkelbeddens ingerig is, en die kamers deel die gebruik van 2 badkamers wat toegerus is met baddens of storte. Gerieflikheidshalwe word verwarmers, komberse, linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. 'n Reisbedjie met beddegoed is op versoek beskikbaar. Een van hierdie chalets is rolstoelvriendelik en bied slaapplek aan 6 gaste.

Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale, asook WiFi-toegang. 'n Strykster met 'n strykplank is ook in die chalets beskikbaar, of gaste kan van die gemeenskaplike wasgoedgerief gebruik maak.

Daar is ingeboude braai-areas naby die voordeur met roosters en tuinstoele, en die oord het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir gaste om te gebruik, en skaduparkeerplek word voorsien. Gaste mag slegs houtskool by die braaigeriewe by die hutte gebruik.

Brenton on Sea Cottages is naby 'n geriefswinkel, 2 restaurante en die naaste supermark-kruidenierswinkel binne 20 minute se ry geleë.

Neem asseblief kennis dat ons oord nie rugsteunkragopwekkers het tydens beurtkrag nie en ons sal ons gaste aanraai om ekstra ligte saam te bring

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 336 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Trevor A
Saam met lewensmaat
5.0
A beautiful modern cabin with an awesome view. My wife and I had an awesome stay at Brenton on Sea Cottages. The cottage was beautifull...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Abdullah M
Gesin met tieners
5.0
Tops. Lovely, helpful and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Hananja L
Gesin met klein kinders
5.0
Lekkerste vakansie. Dit was so lekker, ons het sommer klaar weer geboek vir volgende jaar! Vriendelike mense, baie netjies en skoon! Mooi uitsig. Lekk...
Sien meer
Jan 2025
Emre R
Gesin met klein kinders
5.0
Geen. Geen kommentaar nou hier.
Des 2024
Lucille A
Gesin met klein kinders
5.0
Was heerlik! Ons het so gemaklik gebly en lekker gerus! Stapafstand van die see! En personeel was so behulpsaam en hulpvaardig!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantel & Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 336

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • CR Swart-rylaan 242, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton on Sea Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 480
R 1 480 R 1 184
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 480
R 1 480 R 1 184
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CR Swart-rylaan 242, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxWOH58JkqwFUU9Cyy4wj1PHUxjrfqlOrcJZWJTqopgorn6KWaH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 480 nouVanaf R1 184 per nag (plek vir 2) 336 5 1 5 242 CR Swart Road Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.072824475295 23.02266591157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang