Breakers Accommodation
Beskrywing
Dié tweeslaapkamereenheid het slaapplek vir 3. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel die en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Buite is daar braaigeriewe en 'n see-uitsig vanaf die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste, 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofkamer is gemeubileer met bed 2 dubbelbeddens en 'n area gemeubileer met stapelbeddens wat net vir kinders is. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie en -sitkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Buite is daar braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 48, Doc Wilson, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang