Brandberg White Lady Lodge
Beskrywing
Elke kampplek het 'n braai-area en watergeriewe. Daar is ablusiegeriewe op die terrein, maar geen elektrisiteit nie. Jy kan egter die lodge se elektrisiteitgeriewe gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kamp:
- 'n Heffing van R55 per voertuig.
- Kampeerders is welkom om van die lodge se geriewe soos die swembad, restaurant en kroeg gebruik te maak.
- Aandete: R330 (volwassene) en R250 (kind onder 10)
- Middagete: R240
- Middagetepakkie: R170
- Ontbyt: R200 (volwassene) en R130 (kind onder 10)
- Kampeerders moet ten minste 2 dae voor die inklokdatum hul etebesprekings maak.
Sonsondergangritte - minimum 5 gaste: R470 per volwassene, R275 per kind onder 10
Natuurskoonritte - minimum 5 gaste: R580 per volwassene, R380 per kind onder 10
Wildrit waar olifante gesien kan word - minimum 5 gaste: R690 per volwassene, R450 per kind onder 10
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke tent het 2 driekwartbeddens en 'n buitelug-badkamer met 'n gasgeiser. Elke tent het ook 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Kamp:
- 'n Heffing van R55 per voertuig.
- Kampeerders is welkom om van die lodge se geriewe soos die swembad, restaurant en kroeg gebruik te maak.
- Aandete: R330 (volwassene) en R250 (kind onder 10)
- Middagete: R240
- Middagetepakkie: R170
- Ontbyt: R200 (volwassene) en R130 (kind onder 10)
- Kampeerders moet ten minste 2 dae voor die inklokdatum hul etebesprekings maak.
Sonsondergangritte - minimum 5 gaste: R470 per volwassene, R275 per kind onder 10
Natuurskoonritte - minimum 5 gaste: R580 per volwassene, R380 per kind onder 10
Wildrit waar olifante gesien kan word - minimum 5 gaste: R690 per volwassene, R450 per kind onder 10
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke losstaande chalet beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Krag word voorsien deur batterye en sonpanele en warm water word soggens en laatmiddag deur 'n donkie voorsien. Daar is geen kragpunte in die kamers nie, maar jy kan die hoofgebou se elektrisiteit gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Kamp:
- 'n Heffing van R55 per voertuig.
- Kampeerders is welkom om van die lodge se geriewe soos die swembad, restaurant en kroeg gebruik te maak.
- Aandete: R330 (volwassene) en R250 (kind onder 10)
- Middagete: R240
- Middagetepakkie: R170
- Ontbyt: R200 (volwassene) en R130 (kind onder 10)
- Kampeerders moet ten minste 2 dae voor die inklokdatum hul etebesprekings maak.
Sonsondergangritte - minimum 5 gaste: R470 per volwassene, R275 per kind onder 10
Natuurskoonritte - minimum 5 gaste: R580 per volwassene, R380 per kind onder 10
Wildrit waar olifante gesien kan word - minimum 5 gaste: R690 per volwassene, R450 per kind onder 10
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer gebruik sonkrag en 'n gasgeiser en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is kragpunte in die kamers, maar ketels en haardroërs mag ongelukkig nie gebruik word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Kamp:
- 'n Heffing van R55 per voertuig.
- Kampeerders is welkom om van die lodge se geriewe soos die swembad, restaurant en kroeg gebruik te maak.
- Aandete: R330 (volwassene) en R250 (kind onder 10)
- Middagete: R240
- Middagetepakkie: R170
- Ontbyt: R200 (volwassene) en R130 (kind onder 10)
- Kampeerders moet ten minste 2 dae voor die inklokdatum hul etebesprekings maak.
Sonsondergangritte - minimum 5 gaste: R470 per volwassene, R275 per kind onder 10
Natuurskoonritte - minimum 5 gaste: R580 per volwassene, R380 per kind onder 10
Wildrit waar olifante gesien kan word - minimum 5 gaste: R690 per volwassene, R450 per kind onder 10
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke gesinseenheid het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Sonkrag en gasgeisers word gebruik. Daar is kragpunte in die kamers, maar ketels en haardroërs mag ongelukkig nie gebruik word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Kamp:
- 'n Heffing van R55 per voertuig.
- Kampeerders is welkom om van die lodge se geriewe soos die swembad, restaurant en kroeg gebruik te maak.
- Aandete: R330 (volwassene) en R250 (kind onder 10)
- Middagete: R240
- Middagetepakkie: R170
- Ontbyt: R200 (volwassene) en R130 (kind onder 10)
- Kampeerders moet ten minste 2 dae voor die inklokdatum hul etebesprekings maak.
Sonsondergangritte - minimum 5 gaste: R470 per volwassene, R275 per kind onder 10
Natuurskoonritte - minimum 5 gaste: R580 per volwassene, R380 per kind onder 10
Wildrit waar olifante gesien kan word - minimum 5 gaste: R690 per volwassene, R450 per kind onder 10
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 486 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D2359, Uis, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang