Brandberg White Lady Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Chalets
- Ontbyt en aandete
- Kamers
- Ontbyt en aandete
- Gesinskamers
- Ontbyt en aandete
- Rustieke tente
- Ontbyt en aandete
- Kampeerterrein
- Tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kamp:
- 'n Heffing van R55 per voertuig.
- Kampeerders is welkom om van die lodge se geriewe soos die swembad, restaurant en kroeg gebruik te maak.
- Aandete: R330 (volwassene) en R250 (kind onder 10)
- Middagete: R240
- Middagetepakkie: R170
- Ontbyt: R200 (volwassene) en R130 (kind onder 10)
- Kampeerders moet ten minste 2 dae voor die inklokdatum hul etebesprekings maak.
Sonsondergangritte - minimum 5 gaste: R470 per volwassene, R275 per kind onder 10
Natuurskoonritte - minimum 5 gaste: R580 per volwassene, R380 per kind onder 10
Wildrit waar olifante gesien kan word - minimum 5 gaste: R690 per volwassene, R450 per kind onder 10
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 486 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D2359, Uis, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang