Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandberg White Lady Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 486 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2359, Uis, 0000, Erongo
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brandberg White Lady Lodge is sowat 'n uur se ry vanaf Uis, Namibië.

Dié lodge bied verblyf in 11 standaard kamers, 4 gesinskamers, 8 losstaande chalets, 6 rustieke tente en 28 kampplekke. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens en elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Elke kampplek het 'n braai-area en toegang tot water. Daar is ook ablusiegeriewe. Sonkrag en batterye word gebruik en warm water word voorsien deur 'n donkie. Jy kan die hoofgebou se elektrisiteit gebruik.

Die lodge het 2 swembaddens, 'n restaurant en kroeg op die perseel. Ander geriewe sluit 'n gastesitkamer, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Trekpleisters en doendinge in die omgewing sluit White Lady-rotskuns, olifantritte in die woestyn, voetslaan, ritte om die omgewing te bewonder en wildritte in.

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • D2359, Uis, 0000, Erongo
  • Gaste dink Brandberg White Lady Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Erongo Namibië
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 486 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2359, Uis, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADkZW17U8ylVYUqHDdzuNBjRiASUm1tiQIdXrgRXKt9nxgVZ9x7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 D2359 Uis 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.022027777778 14.682638888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang