Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hangnes @ Boskloof Swemgat

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 376 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Carel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Totale ontspanning. Baie lekker gekuier, eenheid is baie skoon en goed toegerus. Die warmwater houtbad is 'n wenner. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik ontspannend! Olangs het heerlik gebly en ontspan in die rivier en die hot tub. Wens ons kon langer gebly het, sal beslis terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Nietjies skoon ruim huisie met alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly, wooneenheid netjies en ruim, lekker kuier stoep met braai geriewe. Heerlike, steil berg uitklim agter die huis wat die moeite werd was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Great place to spend a few days. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en mooi. Dit is 'n baie mooi en netjiese plek. Baie vriendelike dame by kantoor. Sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die drie aande hier was te min. Kom weer vir 'n week. Ons het baie lekker gebly in Fivaz wat uitkyk op 'n groot grasperk en naby die rivier is. Dis sprokiesmooi en het alles in wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit vra vir nog! Dit was 'n fantastiese paar dae by Boskloof Swemgat. Die stilte en rustigheid is ongelooflik! Ons sal dit weer doen! Gretha se gasvryheid is van die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Beautiful. Peaceful. It was peaceful, clean and just what we needed, a break in nature and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly-ann I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely gorgeous. Just too short. Could have spent a week at Boskloof Swemgat. It was so lovely. Heavy weather but all stayed warm, cosy and dry. Beautiful location. Friendly host. Clean. Neat. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik ontspan! Heerlik gebly! Rustig en huisie is vol toegerus en baie skoon! Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 386

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Swemgat, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb28f14f9fbf2b0eb6a34af312341d5d89c3bf6416d7d3426fd674801435f29e8d33f5bcd783b638211870b7a8784b3fbf07b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense 376 5 1 5 Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.207861484033 18.975212449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang