Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokmakierie Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 45, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Bokmakierie Cottage het sy eie privaat ingang en is in die hartjie van McGregor, Wes-Kaap geleë. Die kothuis bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste.

Die oopplan-kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-kothuis beskik oor 'n enkelslaapbank, 2 leunstoele en 'n etenstafel waar gaste kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam deurbring.

Die patio maak oop op 'n omheinde tuin met berguitsigte, waar gaste 'n smaaklike maaltyd op die Weber kan braai. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry en wynproe in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lindy B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike verblyf by Bokmakierie. Goeie ligging, naby alles. Oulike selfsorgeenheid. Niks meer nodig vir 'n kort wegbreek nie. Pleasantly surprised.
Feb 2025
Victoria G
Saam met vriende
5.0
Peaceful, welcoming, delightful. Really lovely - Martin is so friendly and hospitable, and the space is just what we needed. Short walk...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Gerda V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer. Heerlike rustige verblyf. Baie vriendelike gasheer wat selfs ons honde laat tuis voel het.
Des 2024
Leona B
Gesin met tieners
5.0
Cottage is goed toegerus. Baie skoon en netjies. Martin was vriendelik en hulpvaardig. Was bekommerd toe ons laat was en gebel om uit te vind of ons v...
Sien meer
Des 2024
Tony K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike stil plaas atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Rustige en stil area. Vriendelike gashere.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mill-straat 45, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokmakierie Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 45, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2de1ead673dbe4cea98f24ecdbd477462e8add3636668e4d7a0f41a7b2b03ad1c76b8da8c4dea707a9c83ddf0c5c2739ce55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 46 5 1 5 45 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95031222476 19.822798717197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang