Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boereplaas Nieuwoudtville

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Boereplaas
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is 'n familie eenheid wat bestaan uit 'n Dubbelbed in 'n private kamer en 2 enkelbeddens in die oop leef area. Die dubbelkamer het 'n spieëlkas asook hangkas in die kamer, 'n elektriese kombers is ook te vind op die bed. Die twee enkelbeddens het ook elkeen 'n elektriese kombers op die beddens. Die aantal gaste moet die badkamer deel vir die spesifieke tydperk van hulle verblyf. Die badkamer bestaan uit 'n stort, wasbak asook toilet. In die oop leef area is daar 'n yskas en klein vrieskas, mikrogolf, stoof-oond eenheid, eet-tafel, opwas area en basiese toebehore vir ‘n kombuis. Buite braaigeriewe is geskik net buite die eenheid. Daar word koffie, tee en suiker voorsien in die eenheid. Handdoeke word verskaf en skoon linne word op die derde dag van akkommodasie vervang. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Ons diere op die plaas is vir ons belangrik en dus sal daar plaasdiere asook troeteldiere gesien en gehoor word.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Elektries
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad van 13 km is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekker, Boereplaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA881fb8e2760774da35d5e223d1648cca9d9eb86bca62cc101b0a65c20c666214ad4c015a630dc5572e9292392d74c94d36f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Voortrekker Boereplaas 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -31.461804930266 19.184265003374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang