Modern Bush Home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode. Rook sal tot 'n boete en onmiddellike uitsetting sonder die reg op enige ongebruikte nagte lei.
Geen musiek word vanaf enige luidspreker, insluitend selfoonluidsprekers, op die perseel toegelaat nie.
Geen geraas soos skree word toegelaat nie, veral nie tussen 21:00 en 07:00 nie. Indien die bure kla sal daar waarskuwings uitgereik word. Na die eerste waarskuwing sal 'n boete uitgereik word en die derde waarskuwing sal tot uitsetting lei.
Gaste moet asb. by die reëls hou aangesien die gasheer nie verantwoordelik sal wees vir enige terugbetalings indien hulle die perseel weens klagtes moet verlaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Cobra-laan, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang