Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boa Vida Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klerck-laan 94, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boa Vida Guesthouse is in Brandwag, 'n voorstad van Bloemfontein, geleë. Die instansie is naby die Mimosa-winkelsentrum en 4 van ons top Bloemfonteinse skole geleë. Boa Vida is goed geposisioneer binne maklike toegang tot die meeste besienswaardighede, besighede, hospitale, sportgronde en die universiteit.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gastekamertipes wat tussen 1 en 4 mense kan akkommodeer. Al die kamers het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, TV met sekere DStv-kanale en WiFi-toegang.

Gaste word uitgenooi om in die rustige tuin, by die swembad te ontspan of 'n skemerkelkie op die patio of in die jacuzzi te geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Klerck-laan 94, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Boa Vida Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klerck-laan 94, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxyCR8TZH8F1PMBJMw1aSOjkKrS011GJsVLsb2mrjAijsCx7aaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 94 Klerck Avenue Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.101727650668 26.198306232691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang