Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo-Kloof Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bo-Kloof Gastehuis is op 'n werkende plaas met beeste, bye en groentesaad in die middel van Baviaanskloof in die Oos-Kaap geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die gastehuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n mikrogolfoond. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi word voorsien. Bo-Kloof is welbekend vir die skouspelagtige Waterkloof-staproete.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ffd8995f91984263e59818e9ea273327e7e080bd8f5101bdce22cada4108599b669b64f2f53951bb291d6a1a953bdae49e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense Uitslag Farm Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.519543701171 23.912330238075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang