Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage is op 'n werkende plaas met beeste, bye en groentesaad in die middel van Baviaanskloof in die Oos-Kaap geleë. Dit is die ideale plek vir diegene wat 'n ontspanne wegbreek soek.

Kolgans Cottage is 'n houtkothuis by 'n dam met slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof met oond en elektriese ketel. Daar is 'n braai-area buite, en gaste kan op die stoep ontspan en die verskeidenheid watervoëls op die dam dophou.

Bo-Kloof is welbekend vir die skouspelagtige Waterkloof-staproete. Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dewald W
5.0
Prentjie mooi en rustig. Baie om te verken. Heerlike plek om te ontspan. Wat 'n stunning klein cottage. Voël lewe by dam langs die huis is vol lewe. P...
Sien meer
Des 2024
Louis D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig! Pragtige ligging, perfek vir wegbreek!
Sep 2024
Francois En Arina S
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi area met pragtige uitsig tog privaat en gerieflik. Ten spyte van die koue fronte het ons snoesig warm gestort, geslaap en gebly. Baie dankie vir ...
Sien meer
Aug 2024
Deidre J
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, explorable Baviaanskloof to visit. Awesome setting with lots of walks. Cosy cottage with everything we needed. Helpful hos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Cosima M
5.0
Beautiful cottage in a beautiful location! Beautiful cottage in a beautiful location and is easily accessible. The two walks on the far...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d6ea9c06f6a2fb0e6bb1bd87f63b7993113ccfc1cae2e33d2edbc982893a2fd0c2f53f4701e1f84b7703d8e84bd03abca9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 52 5 1 5 Uitslag Farm Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.519555555556 23.911944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang