Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blooming Nice Stay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bynastraat 2, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blooming Nice Stay bied B&B en selfsorgverblyf en is in Harrismith in die Vrystaat geleë. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is naby die N3- en N5-hoofweë geleë.

Verblyf by die instansie bestaan uit 1 gaste-eenheid wat 1 of 2 gaste kan akkommodeer. Die oopplan-eenheid is ingerig met 1 enkelbed en 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, toilet, wasbak, handdoeke en 'n haardroër. Langs die beddens is 'n kombuisie-area wat 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n induksiestoof, 'n ketel, broodrooster, breekware en eetgerei bevat.

'n Koue ontbyt is by die tariewe ingesluit, wat bestaan uit muffins, vrugte, jogurt en muesli. Komplimentêre koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Boonop het die eenheid gratis WiFi-internettoegang en veilige parkeerplek vir 1 motor. Braaigeriewe kan vir gaste gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johan S
Gesin met tieners
5.0
Perfekte oornag in Harrismith. Ons het baie lekker oornag by oom Johnny se eenheid, die eenheid het alles wat 'n mens nodig het met ekstra heerlike on...
Sien meer
Feb 2025
Elmarie C
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Die verversings in die yskas en by die koffie stasie was 'n groot bederf. Eenheid is skoon en netjies met vars sko...
Sien meer
Jan 2025
Juan-pierre C
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, gasvry, skoon en netjies. Wonderlike verblyf. Net wat ons benodig het om die pad korter te maak.
Jan 2025
Johan S
Gesin met tieners
5.0
Perfekte eenheid as mens halfpad see toe wil oornag . Ons het baie lekker oornag by Blooming Nice Stay, oom Johnny het ons vriendelik ontvang en lekke...
Sien meer
Jan 2025
Erika V
Saam met lewensmaat
5.0
Plek was skoon en netjies, kan oor niks kla nie! Dit is gerieflik vir 'n oornag! Ons het lekker gebly!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bynastraat 2, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Blooming Nice Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bynastraat 2, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8201f9c1fd3f8c0f03124b190e05758c4cfc54b771e366a98c8e30abab180d6e55cd832e4099bc26a88d718e89fbd6fc29d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 2 Byna Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.28348 29.13368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang