Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Binnebos Gasteplaas

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R52, Selonskraal-plaas, Rustenburg, 2530, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Binnebos Gasteplaas word omring deur bosveld en bied selfsorgverblyf vir groepe of gesinne, 25 km vanaf Rustenburg.

Gaste het 'n keuse van chalets wat tussen 2 en 6 mense kan akkommodeer. Die chalets is ingerig met koninggrootte- of koningingrootte-beddens, beddens, dubbelbeddens, enkelbeddens en het privaat badkamers met storte en toilette.

Elke chalet het 'n privaat kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Al die chalets maak elk oop op 'n privaat lapa met 'n boma en braaigeriewe waar gaste kan ontspan en na die sonsondergang kan kyk. Die lapa is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware.

Binnebos Gasteplaas bied 'n gemeenskaplike swembad, asook geriewe vir korporatiewe funksies, konferensies en partytjies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gizelle M
Saam met vriende
5.0
Rustige natuur lewe. Het die naweek vreeslik geniet. Daar was al vir ons ys in die vrieskas en hout by die braaier. Dit was skoon en netjies en die nu...
Sien meer
Apr 2024
Sindy V
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Binnebos gasteplaas was 'n lekker wegbreek vir ons as gesin. Verwelkoming was uitstekend. Gasvryheid was regtig een vir die boeke. Ons sal...
Sien meer
Mrt 2024
Marizelle P
Saam met vriende
5.0
Beyond perfect, would seriously go every weekend if I had the time. Amazing location, owners are super nice. Had a blast. Definitely wo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Carla A
Gesin met klein kinders
4.8
Home away from home. What a beautiful and peaceful place with very friendly hosts. All you need to have a breakaway from a busy life.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Elmarie V
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies, bekostigbaar en die moeite werd. Ons het heerlik gekuier. Genoeg hout was voorsien vir die hele tyd wat ons daar was. Louisa het ons verblyf ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R52, Selonskraal-plaas, Rustenburg, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Binnebos Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R52, Selonskraal-plaas, Rustenburg, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff9e1e4f2407bd7b2b4b454d7aa0aff39276f16340f0ddbb2e1438f13d0e2bc84c6f4f97e5381241b430acd240ed7b1df8c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 30 5 1 5 Off the R52 Selonskraal Farm 2530 Noordwes 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -25.715253733015 27.060322546293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang