Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikini House - With Pool

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R900.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle vullis moet in die groen asblik geplaas word en Maandagoggend om 08:00, die kollektedag in Voëlklip, op die randjie uitgesit word. Sodra dit leeggemaak is, moet die asblik teruggebring word na die eiendom.

Geen swartsakke moet uitgesit word nie, want dit lok bobbejane. Alle vullis moet binne die groen asblik wees. As die asblik vol is, kan vullis na die depot langs OK Mini in 7de Straat geneem word.

Indien iets stukkend is, stel asseblief die gasheer onmiddellik in kennis.

Badhanddoeke mag nie strand toe geneem word nie; strandhanddoeke word vir daardie doel voorsien.

Die skoonmaakskedule vir die tuin- en swembaddiens sal volgens die seisoen gekommunikeer word.

Tydens reën, verwyder asseblief die kussings van die buite patio stoele.

As jy die braai gebruik, maak seker dat daar geen warm kole oor is voor jy gaan slaap nie, want die wind kan optrek en daar is vlambare fynbos in die omtrek.

Geraasvlakke moet vir die bure redelik gehou word, veral na 22:00.

Partytjies en oornagbesoekers behalwe bespreekte gaste word nie toegelaat nie.

Rook is verbode binne die huis.

CabinCare sal besonderhede verskaf oor die alarmstelsel, afstandbeheerknoppies en veilige toegang tot die eiendom.

Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Straat 293, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b53a58d5b4525ca4465ebfbcb5f20561c1857c823c31b424b25fc870d34cfe145ad5e2a7fce6dbefd109d85cb74bc710b0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 3de Straat 293 Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.4098997 19.2980334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang