Big D Accommodation & Guesthouse
Beskrywing
Elke kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi beskikbaar. Die kamers is almal langs mekaar en het 'n klein stoep met buitemeubels. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en piekniektafels in die skaduwee.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Geen rook in kamers word toegelaat nie.
Geen dwelms.
Stil na 22:00 in die aande.
Die kombuis is gesluit om 21:00 in die aande.
Inkloktye is enige tyd van 14:00 tot 21:00. Slegs gaste wat reëlings getref het sal na 21:00 kan inklok.
Uitkloktye is 10:00.
Hou asseblief die gastehuis netjies en skoon.
Geen vandalisme sal geduld word nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi beskikbaar. Die kamers is almal langs mekaar en het 'n klein stoep met buitemeubels. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en piekniektafels in die skaduwee.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Geen rook in kamers word toegelaat nie.
Geen dwelms.
Stil na 22:00 in die aande.
Die kombuis is gesluit om 21:00 in die aande.
Inkloktye is enige tyd van 14:00 tot 21:00. Slegs gaste wat reëlings getref het sal na 21:00 kan inklok.
Uitkloktye is 10:00.
Hou asseblief die gastehuis netjies en skoon.
Geen vandalisme sal geduld word nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Big D Accommodation Guesthouse, Plaas du put Erf 36, Northam, 0360, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang