Big D Accommodation & Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Dubbelkamers
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.
- Gedeelde kamers
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Geen rook in kamers word toegelaat nie.
Geen dwelms.
Stil na 22:00 in die aande.
Die kombuis is gesluit om 21:00 in die aande.
Inkloktye is enige tyd van 14:00 tot 21:00. Slegs gaste wat reëlings getref het sal na 21:00 kan inklok.
Uitkloktye is 10:00.
Hou asseblief die gastehuis netjies en skoon.
Geen vandalisme sal geduld word nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Big D Accommodation Guesthouse, Plaas du put Erf 36, Northam, 0360, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang