Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkiesingel 4, Bergsig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bergsig Guest House bied B&B en is in 'n rustige deel van Bethlehem, in die Vrystaat geleë. Die gastehuis is ideaal as 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat na verskeie besienswaardighede in die area reis.

Verblyf Bergsig Gastehuis beskik oor 11 individueel versierde kamers. Elke kamer is toegerus met 'n gemaklike bed en beskik oor 'n oop en suite-badkamer. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Stewige ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien, waar ander heerlike maaltye van die à la carte-spyskaart af bestel kan word.

Boonop bied die gastehuis gratis WiFi-internettoegang, 'n kroeg wat goed toegerus is en 'n gastesitkamer met 'n kaggel-braai-area, en veilige parkeerplek vir voertuie. Spesiale geleenthede soos intieme partytjies, vieringe en sakevergaderings kan ook op die perseel gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Laodi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Suikerbekkiesingel 4, Bergsig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Bergsig Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkiesingel 4, Bergsig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1adbfed204dbefebbd1fbc6bd1fc9f295744d348614808927b7ed5d364896d7efb243f330cb014465ce1b677770eee03713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 4 Suikerbekkie Crescent Bergsig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.2241116 28.2833368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang