Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berard's Pringle Bay Beach House

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 19 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 216, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Berard's Pringle Bay Beach House word omring deur fynbos en is 'n kenmerkende selfsorg-strandhuis in Pringlebaai.

Die houtstrandhuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers, 2 badkamers, en 'n groot oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea wat lig en gemaklik is.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-stort en stapeldeure wat na die dek oopmaak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elektriese komberse word voorsien vir daardie koue winteraande.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, oorgenoeg eetgerei, breekware en glasware asook ander kombuisbenodigdhede. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6, terwyl die knus sitkamer 'n binnenshuise houtkaggel het.

Die kombuis en sitkamer maak oop na 'n groot dek met sit- en eetmeubels buite, Weber-braaigeriewe en see- en berguitsigte.

Daar is goeie selfoonontvangs, maar let asseblief daarop dat daar geen Wi-Fi is nie. Daar is sonkrag, daarom ervaar hierdie akkommodasie nie kragonderbrekings nie. Dit was 'n doelbewuste besluit om dit makliker te maak om van die wêreld te ontkoppel en te ontspan in die besienswaardighede en geluide van hierdie pragtige area.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
Grondpad
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • High Level-weg 216, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berard's Pringle Bay Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 216, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e13aa332fe27fd361990c64f6d3f62304d24832adaa581ac99d53f799ba5d368e6af39a7c7a139fd2b3f6e45afa9ea8abde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 216 High Level Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.349163692765 18.822060204299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang