Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benlize Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Huntley C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties! Dit was baie lekker, dis netjies, en alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie en Elize
Benlize Lodge
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ek hoop om julle gou weer te sien. Benlize groete

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rus en vrede. Baie vriendelike mense, geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ons het laat middag eers daar gekom en Bennie het ons ontvang. Baie lekker gebly. Bennie is baie gasvry. Pragtige uitsig! Sal definitief weer en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis N
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Stil en rustig. Het lekker gebly. Was vriendelik ontvang en die braai was reeds gepak, gereed vir 'n vuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrizanne K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2025

Gerieflik met baie mooi uitsig en baie rustige omgewing. Dit was 'n baie lekker naweek, alles wat jy nodig het, baie gerieflik en baie mooi, ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fernando S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Dit is baie rustig op die berg so jy kan lekker ontspan. Ja, ek het dankie, die uitkyk oor die dam is baie mooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shamayne E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2025

Friendly, amazing views, but need to improve cleanliness. It's an amazing place, but they need to focus on cleaning properly before guests check in. The standard of bedding in rooms is not the best. One of our rooms was not prepared yet we were an hour late. They tried to make our stay comfortable, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sean C
1 nag Gesin met tieners
0.0
Feb 2025

A wonderful weekend getaway! We had a wonderful stay, the owners went out of their way to assist us with every aspect of our stay. We'll definitely be coming back soon. A fantastic venue, and definitely worth it in every aspect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Zandre H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Baie lekker wegbreek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claudia R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Was vele kere al by Benlize. Ons hou aan teruggaan! Onvergeetlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bennie en Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 255, Jalaporweg, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX96KLqoxk7Jub5t3V9er0IseLoGtE95eVOsrGD4rcI0dj19JkL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 126 5 1 5 Portion 255 Jalapor Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.788081562041 27.872235451068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang