Bella Rosa Cottage
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gemaklike sitkamer met 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n ketel. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer, en die kothuis is toegerus met WiFi. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kothuis beskik oor 'n patio met 'n uitsig oor die natuurlike landskap, asook braaigeriewe, 'n privaat tuin en privaat parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Yskas, mikrogolfoond, stoof en ketel
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar bly gratis.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Daar is aangewese rookareas op die perseel.
Klein honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Die hekke op die perseel moet gesluit wees vir veiligheidsdoeleindes.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 475, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang