Bella Montagna
Beskrywing
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is 'n 800 m-lange grondpad wat na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eenhede het nie heinings nie en daar is ander honde op die perseel. Hierdie honde word egter agter 'n heining aangehou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n enkelbed, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is 'n 800 m-lange grondpad wat na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eenhede het nie heinings nie en daar is ander honde op die perseel. Hierdie honde word egter agter 'n heining aangehou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Cottage is 'n bekoorlike plaasstyl-kothuis wat van die hoofgeboue geskei word en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die groot hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort en die kombuisie het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oondjie met 'n stoof. Die kothuis het privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n 800 m-lange grondpad wat na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eenhede het nie heinings nie en daar is ander honde op die perseel. Hierdie honde word egter agter 'n heining aangehou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 'n koninggrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Hierdie eenheid is ruim met 'n pragtige sitarea met 'n knus kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a bar fridge, microwave, and tea- and coffee-making facilities.
Huisreëls
Daar is 'n 800 m-lange grondpad wat na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eenhede het nie heinings nie en daar is ander honde op die perseel. Hierdie honde word egter agter 'n heining aangehou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Hoofgastehuis bestaan uit 6 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n ingeboude braai en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede, derde, vierde en vyfde slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Daar is 'n addisionele 3 enkelbeddens wat opgemaak kan word volgens die gaste se versoek. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, en die ander twee badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, en ander basiese toebehore. Boonop spog hierdie eenheid met 'n kaggel en 'n boma met 'n buitebraai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n 800 m-lange grondpad wat na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eenhede het nie heinings nie en daar is ander honde op die perseel. Hierdie honde word egter agter 'n heining aangehou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morgenzon-plaas, Fouriesburg, 9703, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang