Believers Destiny Getaway
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 12 Dec 2025 to 10 Jan 2026.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Mrt 2025 tot 20 Mrt 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 12 Dec 2025 to 10 Jan 2026.
Prys sluit in
- Vlakvark
- Selfsorg
- Meerkat
- Selfsorg.
- BushCat
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Die eenhede by Believers Destiny Getaway gebruik uitsluitlik sonkrag en gas.
- 'n Grondpad van 4,5 km lei vanaf die N2 na Suurbraak. Doen asb. vooraf navraag oor die pad se toestand.
- Neem kennis dat slegs goedgemanierde honde in die Vlakvark- en BushCat-eenhede toegelaat word. Dit moet egter vooraf gereël word.
- 'n Fooi van R100 per hond word gehef en moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
- Gaste moet hul troeteldierbeddens, -kos en -bakke saambring, en verseker dat troeteldiere vry van bosluise en vlooie is.
- Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
- Peuselhappieborde, drankies en maaltye is teen 'n ekstra koste by die lapa beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
- Die verblyf is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek. Harde musiek, oormatige drinkery en vernietigende optrede, insluitend, maar nie beperk nie tot, die skiet van verfbalgewere, windbukse ens., is streng verbode en gaste kan boetes van tot R2000 gehef word en gevra word om die eiendom onmiddellik te verlaat.
- Hout kan op die plaas gekoop word, maar gaste is welkom om hul vuurmaakhout saam te bring.
- Neem kennis dat dit ongeveer 1 tot 2 uur neem vir die houtvuurbad om verhit te word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 537, Rietkuil, Niekerkshek, 6743, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang