Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bea's Place

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 15, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bea's Place is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in die kusdorpie Melkbosstrand geleë. Die woonstel is sentraal geleë naby die strand, winkelsentrums en 'n gholflandgoed.

Die eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 badkamers en 'n goed toegeruste kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Enkelbeddens kan in die sitarea opgemaak word vir 2 ekstra gaste. Neem asseblief kennis dat dit sitplek sal vervang. Sitplek sal dan slegs beskikbaar wees op die onderdak patio het seile om teen die weer te beskerm.

Die kombuisie het 'n yskassie, klein kisvrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel en kooktoebehore. Die eenheid beskik oor braaigeriewe, 'n TV, DStv en veilige parkeerplek op die perseel.

Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit Atlantic Beach Gholfklub, Canal Walk-winkelsentrum, Grottobaai-roetes, swem, vlieërbranderry, wynproe en tennis in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Abrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n baie rustige wegbreek na 'n pragtige omgewing. Ons het heerlik ontspan.
Jan 2025
Armin V
Saam met lewensmaat
5.0
Saligheid in 'n strandhuisie. Dit is ideale stapafstand van die strand, met 'n gemaklike en groot spasie waarin mens woon. Die eienaars was baie vrien...
Sien meer
Des 2024
Annette R
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant with a nice homely atmosphere, nice t. Pleasant with a nice homely atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Kevin R
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Had a wonderful stay. Owners were very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Teresa L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Kan dit aanbeveel. Baie lekker gebly. Goeie ligging. Netjies. Vriendelike ontvangs. Volle DStv pakket in die woonkamer, asook slaapkamer.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Beatrix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9de Laan 15, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bea's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 15, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcurti2TaNI9GrrnHqUBXQeolHaLfmvCUtYwrHQXjl19ZZ9aOuz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 86 5 1 5 15 9th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.72889 18.44226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang