Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Wood Cottages

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R450 R405 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Wood Cottages is in 'n veilige omgewing in St Michaels on Sea geleë. Die kothuise wat aangebied word, is in 'n rustige sub-tropiese tuin-omgewing geleë, tussen hoë inheemse bome met volop voëllewe en soms Vervet-ape wat die tuin besoek en vermaak bied.

Verblyf word gebied in 5 kothuise wat bestaan uit 1 slaapkamer, volledig toegeruste kombuisie, 'n eetarea en badkamer met 'n stort elk. Die kothuise bied 'n ideale vakansiewegbreek. Elke eenheid het sy eie privaat braai-area met veilige oop parkeerplek.

Beach Wood-kothuise is net meer as 1 km vanaf St Michaels se hoofswemstrand, met nabye toegang tot verskeie winkelsentrums. Die kothuise is sentraal geleë met Uvongo en Margate ook naby. Dit is 'n fantastiese plek om 'n wittebrood, 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Stefni M
Gesin met tieners
5.0
Excellent. It was great, no issues, warm welcome, home-type feeling.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Estelle N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies, fantastiese bestuur. Was fantasties, heerlik uitgerus.
Sep 2024
Marinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Eenheid is lekker privaat met 'n lekker kuier/braai area. Baie aangename mense. Het baie lekker gebly.
Sep 2024
Mariana S
Saam met lewensmaat
5.0
Was amazing lekke by Beach Wood Cottages. Was een awesome week baie lekker gekuier, dankie. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2024
Alisia K
Gesin met klein kinders
4.0
Good location, poor maintenance. The shower broke twice, but the owner fixed it immediately. The cottage was smaller than expected and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Wood Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
R 450 R 405
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
R 450 R 405
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5de0918e11beee6024448927e79a12242d63e72dcc463eb8e04bd6c2414dcbb26d2fd79042fd524090d634e9e29ccb44fd72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R405 per nag (plek vir 4) 150 5 1 5 37 Knoxgore Road St Michaels on Sea 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.815244100859 30.397574977146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang