Beach Front @ Stella Maris
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Geen huispartytjies word in die woonstel toegelaat nie. Oormatige geraas kan daartoe lei dat die sekuriteit die gaste vra om die eiendom te ontruim en geen terugbetaling sal gegee word nie.
Alle gedrags- en veiligheidsreëls van die gebou moet nagekom word. Kennisgewings word oral rondom die gebou en in die hysbakke aangebring.
Die oortreding van reëls kan daartoe lei dat die lokaalbestuur gaste vra om die perseel te ontruim. Let daarop dat geen terugbetaling gegee sal word nie.
Die wasmasjien en tuimeldroër is op voorafbetaalde elektrisiteit, indien gaste dit moet gebruik, moet hulle elektrisiteit herlaai.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Beach Road, Unit 86 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang