Beach Break
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en toiletware saambring.
Neem asseblief kennis dat die woonstel en die dubbelmotorhuis agter die huis nie deel van die verblyfpakket is nie. Die eienaar se persoonlike besittings word daar gestoor. Toegang kan verleen word met vooraf reëling.
Alle beddegoed word voorsien.
Braairoosters word voorsien, maar gaste word aangeraai om hul eie saam te bring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 28, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang