Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnyard Venue

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Barnyard Venue is net buite die dorp, Ermelo, op die R36 Breytenpad geleë. Dit is 'n troubestemming met 'n heerlike plaasatmosfeer. Groot grasperke, bome en tuine waar gaste in rustigheid kan ontspan.

Die gastehuis beskik oor 9 slaapkamers wat met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed toegerus is. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV. Elke kamer het ook sy eie ingang.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.

Die dorp is sowat 10 km vanaf Barnyard waar gaste ontbyt kan geniet. Barnyard bedien nie etes nie.

Ermelo is goed geleë vir reisigers as 'n oornagplek tussen die Krugerwildtuin, Durban en die Drakensberge. Dit is ook 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Swaziland of Mosambiek reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Gavin R
Besigheidsreis
5.0
Awesome, thank you. It was very quiet, which allowed me to work with no problems. Awesome, thank you due to the heavy rain that fell du...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Santie D
Saam met vriende
4.8
Gerieflik en lekker. Ons het baie lekker gebly, dankie. Kamers was baie goed ingerig en wonderlik skoon.
Sep 2024
Mirna C
Gesin met klein kinders
4.8
Good price, clean and neat. Everything you will need for a quick stay. Perfect for sleeping over on our way to St Lucia.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Melvena C
Saam met lewensmaat
4.6
Waarde vir geld, klein detail wat na gekyk kan word om vir alles 5 sterre te gee. Ons het lekker gebly, goed geslaap, ons het gekry waarvoor ons betaa...
Sien meer
Nov 2024
Herman S
Saam met lewensmaat
4.4
Gerieflike akkommodasie in 'n mooi en rustige omgewing. Ons het oornag by Barnyard en het die stilte en die skoonheid van die area geniet. Die akkommo...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Friedel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R36, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink Barnyard Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4197783d63112103617085027fcd8bb3185c79e2b7542fcf4228404c8428296d4cc30b638a5a12735d8ce4687e5ff64f8de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 R36 Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.458331995053 30.024926662445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang