Baardbos Private Game Reserve
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleine Jongensfontein Plaas, Langs Hoofstraat, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Baardbos Privaat Wildreservaat is net 8 km vanaf Jongensfontein en die Jongensgat Privaat Natuurreservaat geleë.
Verblyf by Baardbos Privaat Wildreservaat word in 7 chalets gebied. Hierdie eenslaapkamer-chalets het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind.
Die chalets het elkeen 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Matras vir 1 kind is in die leefarea beskikbaar.
Elke chalet het 'n oopplan-kombuis en -eetarea wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond, asook 'n eetarea. Buitelugbraaigeriewe is ook beskikbaar vir gebruik.
Troeteldiere word ongelukkig nie by Baardbos Privaat Wildreservaat toegelaat nie. Baardbos Privaat Wildreservaat is net 12 km vanaf die gewilde Stilbaai-strand geleë.
Ongelukkig is daar geen selfoonontvangs nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rové Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kleine Jongensfontein Plaas, Langs Hoofstraat, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Baardbos Private Game Reserve het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleine Jongensfontein Plaas, Langs Hoofstraat, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang