Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Autumn Breeze Manor

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
The Friesland 1
B&B
The Mountains 2
B&B
The Glens 4
B&B
The Twigs 5
B&B
The Branches 6
B&B
The Palms 8
B&B
The Trees 9
B&B
The Boulders 10
B&B
The Grasslands 11
B&B
The Falls 12
B&B
The Stones 13
B&B
The Birds 14
B&B
The Flowers 15
B&B
The Mist 16
B&B
The Rain 17
B&B
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie.

Geen selfsorg- of braaigeriewe is beskikbaar nie.

Ontbyt is ingesluit.

Rook is verbode en troeteldiere word nie in die kamers of geboue toegelaat nie.

'n Deposito vir swemhanddoeke word vereis en die gebruik van handdoeke word nie buite die perseel toegelaat nie.

Kinders word nie in die kamers toegelaat waar daar geen spasie vir ekstra beddens is nie en om beddens te deel, word nie toegelaat nie. As 'n kamer slaapplek vir slegs 2 gaste is, kan slegs 2 mense in so 'n kamer bly.

Indien daar bykomende gaste is en ekstra beddens word benodig, moet voorafreëlings en betalings gemaak word.

Slegs 1 kampbedjie is beskikbaar en vereis 'n vooraf reëling met die instansie indien die kamer daarvoor plek het.

Vir groepbesprekings is 'n addisionele breekskadedeposito, wat van die grootte van die groep afhang, in kontant aan die instansie betaalbaar. Ná inspeksie en voor gaste se vertrek sal dit terugbetaal word indien daar geen breekskade is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 63, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04831c794a42ae7d8b070c8d4519a1ee91969eac18ed860e6eb9739b797db3432cf65df3a598508277254a8feed0e5fe7bac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 63 President Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.931867290165 30.844115801258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang