Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asteroidea

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 23, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Asteroidea is ideaal geleë op die strand in Paternoster. Die huis kan 6 mense gerieflik akkommodeer en is smaakvol versier. Gaste kan pragtige uitsigte oor die strand vanaf die patio geniet.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer terwyl die ander 2 slaapkamers die tweede badkamer deel. Die moderne kombuis is volledig toegerus en sluit ook 'n skottelgoedwasser in. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met die DStv-verblyfpakket. Die patio het buitemeubels en 'n braai waar gaste kan ontspan en die geluid van die branders kan geniet.

Asteroidea bied ook parkeerplek van die straat af en is naby die plaaslike restaurante geleë en is die ideale vakansieverblyf vir gesinne of 'n groep vriende. 'n Koordlose internetverbinding is by die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1853

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • No. 23, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Asteroidea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 23, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a8316d79549b883917916ee2d3308a79a6211b53c5ea5813701d70abee215be6e7f66d4de5a9deec1997fc9469662a24e81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 No 23 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808707004075 17.889206260443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang