Askham Chalets
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Staanplek 80, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Askham Chalets bied vrede, rustigheid en 'n ware Kalahari-ervaring binne afgesonderde kothuise, waar gaste asemrowende sonsopkomste en pragtige sonsondergange kan geniet terwyl hulle op die sagte Kalahari-sand uitstrek.
Die gesinseenheid bestaan uit 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die tweede kamer met 2 driekwartbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond en 2 kookplate, 'n mikrogolfoond, ketel en twee-sny broodrooster, en 'n 200 liter yskas. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Daar is 'n braai op die dek en die perseel is veilig en omhein met 1,8 m palisades.
Die 2-bed-eenhede het elk 'n privaat braai en sy eie badkamer en kombuisarea. Die eenhede is ingerig met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die gemeenskaplike braai-area en plonspoel is beskikbaar vir gebruik.
Die chalets beskik oor parkeerplek en kragpunte by die parkeerplekke vir die yskaste in voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Aletta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Staanplek 80, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Gaste dink Askham Chalets het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Askham Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Staanplek 80, Askham, 8814, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang