Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AshTree GuestHouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Darlingstraat 10, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

By AshTree GuestHouse vier ons met groot waardering die Karoo se pragtige omgewing en inkorporeer verskillende kleure in ons dekor. Met die hand het ons tydlose stukke opgeknap om hulle 'n nuwe moderne voorkoms te gee. Die kroeg en restaurante is stapafstand van ons gastehuis af en die perfekte geleentheid om historiese geboue wat terugdateer na die 1800's te geniet.

Ons kamers is toegerus met basiese geriewe. Ons bied 'n koffiestasie en graankroeg vir vroeg opstaan waar jy Wi-Fi kan geniet sonder ekstra koste. Drie luukse kamers met 'n TV, DSTV en gratis WiFi.

Al die kamers het haardroërs, toiletware wat sjampoe, lyfwas, elektriese komberse vir elke bed en verwarmers insluit. Voorsiening word gemaak vir beurtkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Hester G
Saam met lewensmaat
5.0
Hier in die Karoo kan 'n mens slaap. Baie netjies en gerieflik, veilige parkering, lekker warm stort en gemaklike slaapplek.
Feb 2025
Andre O
Gesin met tieners
5.0
Unieke ontwerp. Die dubbelkamers is mooi binne met unieke ontwerp. Danie is vriendelik en gasvry. Moenie deur die buitekant afgeskrik word nie.
Jan 2025
Tanya S
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay. Danie was very welcoming. The room was clean and nicely decorated. We had a quiet and comfortable night there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Vera D
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Baie lekker gebly in die rustigheid.
Des 2024
Christa D
Saam met lewensmaat
4.0
Baie huislik en het baie lekker geslaap. Ons het heerlik gebly en het baie, baie tuis gevoel.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Darlingstraat 10, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink AshTree GuestHouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Darlingstraat 10, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA436553d4b243353c76a406ed3ab4052225883554f8d729b964ecc13786279bc5ff13e98f6cd482f48826dbaece2cd4109550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 10 Darling Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -31.06887036235 24.442498683929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang