ArumVilla
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Kampbedjie en voerstoel is op versoek beskikbaar.
Ouers is ten volle verantwoordelik vir die veiligheid van hul kinders te alle tye en hulle mag nie sonder toesig in enige dele van die eiendom gelaat word nie.
Geen rook in die huis asbakkies sal op die patio voorsien word nie.
Geen ongeregistreerde gaste of besoekers word toegelaat nie.
Partytjies en byeenkomste is streng verbode, wees asseblief bedagsaam teenoor die bure.
Stiltetyd is van 22:00 tot 09:00.
Die maksimum kapasiteit van die eiendom is 'n totaal van 10 gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arum-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang