Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Lapa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 30 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mrt 2025 tot 28 Aug 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat, maar hulle mag nie op die beddens of rusbanke klim nie.
Wasgoeddienste kan gereël word met die skoonmaker teen ekstra koste.
Hou asb. ook by die plaaslike wette met betrekking tot blaf/geraas en wanneer gaste met honde stap. 'n Skepper om diere se gemors op te tel, is beskikbaar op versoek om die erf skoon te hou.
Vuurmaakhout is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 600
R 3 600 R 2 400
per nag (plek vir 13)
Vanaf R3 600
R 3 600 R 2 400
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
    12 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commando-straat 4, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ef1fc81d18e3f0450b133e174cde164207460d5e89d3a47b0a22e67068738ad7ffaf2d2ff073eaf9fc5a22229ceb4b446b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 13) 14 5 1 5 4 Commando Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.668047 20.2305153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang