ANEW Hotel Witbank
- Kapasiteit: 224 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jellico-straat 167, Witbank, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
- Vanaf R1 149 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in eMalahleni, Mpumalanga is ANEW Hotel Witbank. Die hotel is naby staatsdepartemente, groot hospitale, gholfbane, groot winkelsentrums en The Ridge Casino geleë. Die hotel is die perfekte basis vir sakereisigers in die eMalahleni-distrik van Mpumalanga.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid kamers, elkeen ingerig met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die hotel bied gaste 'n keuse van 6 geleentheid- en konferensielokale, elk met sy eie unieke kenmerke en ontwerpe.
Gaste is welkom om na 'n harde dag se werk langs die sprankelende swembad te ontspan, aandete by die restaurant op die perseel, Winston's, te geniet of gebruik te maak van die kamerdienste.
Die hotel is naby die Tshwane Universiteit van Tegnologie en groot toegangspaaie. ANEW Hotel Witbank bied gaste nuwerwetse verblyf vir hul verblyf in eMalahleni.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jellico-straat 167, Witbank, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
- Gaste dink ANEW Hotel Witbank het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Witbank Mpumalanga
- Kapasiteit: 224 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jellico-straat 167, Witbank, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang