Ama Casa Self-Catering Cottages
Beskrywing
Die oopplan-area is ideaal vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, asook toegang tot 'n privaat buitestort. Die kombuis is met 'n yskas mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser en ander toebehore toegerus. Ander geriewe sluit ondervloerse verhitting, 'n kaggel, TV met sekere DStv-kanale, en 'n privaat stoep met houtskool-braaigeriewe en 'n Jacuzzi in
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 13 toegelaat nie.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Die kothuis bestaan uit 3 en suite-slaapkamers en is vir selfsorgverblyf toegerus. 2 van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het of 'n stort of 'n bad met 'n wasbak en 'n toilet. Dié eenheid het 'n ruim sitkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser en ander toebehore. Ander geriewe sluit ondervloerverhitting, 'n kaggel, TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale asook 'n privaat patio met 'n houtskoolbraaier en 'n Jacuzzi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 13 toegelaat nie.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Inkungu-landgoed, Champagne Valley, Sentraal Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang