Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Chalets Nyala

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aloe Chalets Nyala is 'n wonderlike chalet geleë op 'n wildsplaas naby Moedwil, Rustenburg, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf op die wal van 'n dam. Die chalet is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na vakansieverblyf.

Die chalet kan gemaklik tot 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer. Die chalet bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n slaapbank met slaapplek vir 2 kinders.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.

Die chalet maak oop op 'n patio, 'n lapa met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die buitestort, Jacuzzi en klein swembad is op die wal van die dam geleë en bied privaatheid. Daar is ook 'n tweede braai-area buite onder die bome.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Grondpad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Glacier Door Systems W
Besigheidsreis
5.0
The best. Absolutely great. Best place I have ever stayed. Friendly host, helpful. Very clean and absolutely beautiful. Will definitely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Wayne B
Saam met lewensmaat
5.0
Good. The stay was good; I will definitely go back there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Bebe K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantasties, sal definitief weer gaan!
Jan 2025
Jaconel S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, beautiful setting, peaceful. Enjoyed every minute of it. Relaxing and beautiful setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Christelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en baie skoon. Sal vir seker weer gaan. Baie dankie vir die gasvryheid. Lekker rustig om net bietjie te reset.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 103

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Chalets Nyala het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72dc12a7e3f5119652dda60497d8d933e13af7ad74d23f2e21d3abf57749e3b9d95d6cde73400fce71b3bffd38bb48c97f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Eljance Game Breeders Moedwil 0299 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.57519506097 26.900044783116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang