Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Enkel/2-enkelbed Ice Berg Rose-kamer
B&B
Mosaïek Pebble-kamer: Koningkamer
B&B
Forest Tree-kamer: Koningkamer
B&B
Gecko-kamer: Koningkamer
B&B
Huisreëls

Groepbesprekings is welkom en word aangemoedig en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Die volgende word op versoek teen 'n bykomende koste aangebied:
Onderdakparkeerplek vir 'n voertuig terwyl gaste weg is. Daaglikse tariewe beskikbaar op versoek.
Aandete
Piekniek
Destres-reismassering deur professionele reismasseerterapeute.

Die volgende is beskikbaar om vooraf te bespreek:
Verskeidenheid dagtoere / toere,
Skoonheid en Spa Behandelings,
Bruidspakkette, Trou-koördinasie, Funksie-koördinasie, Bruids: skoonheidsbehandelings
Herdenkings en wittebroodsuites beskikbaar

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 7 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 119, Marister, Kempton Park, 1623, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNTIzMTZkLWI5MmMtNGNmMC04Njc5LWM2OTMzNjA1ZTFmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 119 Karee Avenue Marister 1623 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.082726445661 28.326981067657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang